Israel val gebied naby Libanon-parlement aan, kostrokke in Gaza geplunder

Lees ook :

Israel val gebied naby Libanon parlement aan, trokke met kos in Gaza geplunder
Israel val gebied naby Libanon parlement aan, trokke met kos in Gaza geplunder fotokrediet; Canva

Lees ook: Minstens 34 dood in Israeliese aanval op residensiële gebou in Gaza

LIBANON. – Israel se weermag het twee vuurpyle op die gebied naby Libanon se parlement, die VN-hoofkantoor en die eerste minister se kantoor afgevuur.

Dit volg na die VSA gesê het dit werk aan ’n skietstilstandooreenkoms met Libanon en Hezbollah om die Israeliese weermag uit Libanon te onttrek en Hezbollah van die grense af te skuif.

In Gaza is sowat 97 trokke met kos oor die naweek geplunder en volgens Hamas is sowat 20 mense wat aan die plundering deelgeneem het in ‘n veiligheidsoperasie gedood.

Bronne: The Indepedent, Huff Post, Riverine Herald

Lees ook: Minstens 34 dood in Israeliese aanval op residensiële gebou in Gaza

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief