Israel-weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars is dood

Lees ook :

Israel weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars oorlede
Israel weermagwoordvoerder bevestig 31 gyselaars oorlede fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses Koerdiese vegters dood in aanval op VSA-weermagbasis

GAZA. – Die Israeliese weermagwoordvoerder, s.adm. Daniel Hagari, het gister bevestig 31 van die gyselaars in Gaza is oorlede.

Hagari het gesê hulle het die gyselaars se families in kennis gestel dat hulle geliefdes nie meer lewe nie en dat hulle dood verklaar is.

Israel het voorheen gesê 136 gyselaars is steeds in Gaza na hulle op 7 Oktober deur Hamas ontvoer is. Altesaam 110 is vrygestel tydens die skietstilstand.

Bronne: Reuters, Sky, CBC,

Lees ook: Ses Koerdiese vegters dood in aanval op VSA-weermagbasis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief