Die gewilde Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis, se tweeling Franja en Mario, verjaar.
Die tweeling is vandag 29 jaar oud.
Die tweeling is Du Plessis se jongste kinders. Sy het ook ‘n seun wat bekendstaan as die sanger Ruan Josh.
Franja het in haar ma se voetspore gevolg en naam gemaak in die Afrikaanse musiekbedryf terwyl Mario op die gesin se familieplaas boer.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: