Keniaanse reeksmoordenaar en ander gevangenes ontsnap uit polisiestasie

Lees ook :

Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ en ander gevangenes ontsnap uit polisiestasie
Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ en ander gevangenes ontsnap uit polisiestasie fotokrediet: Canva

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken

KENIA. – Die man wat beweer het hy het 42 vrouens doodgemaak, plus nog 12 gevangenes, het vanoggend uit die Gigiri-polisiestasie ontsnap.

Collims Jumaisi, wat beweer het hy het 42 vrouens in twee jaar doodgemaak, is in hegtenis geneem na ’n hy ’n oorlede vrou se selfoon gebruik het om vir homself geld te stuur.

Die polisie het die ontsnapping ontdek toe hulle die gevangenes wou gaan wakker maak. Hulle het ’n gaasdraad geknip om uit die selle te kom en het oor ’n muur geklim om te ontsnap.

Die polisie is op soek na die verdagtes.

Bronne: Tuko, The Star, Citizen Digital

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App