NOORD-KAAP. – Die Kimberley-polisie het bevestig dat Amanda Ward (32), wat glo verlede Vrydag 3 Oktober 2025 ontvoer is, ongedeerd gevind is.
Sy is vandag (Dinsdag) veilig met haar familie herenig. Die polisie het hul waardering uitgespreek teenoor die gemeenskap vir die hulp wat gelei het tot haar veilige terugkeer.





