Lees ook: Lotto uitslae vir 16 November 2024
KAAPSTAD. – Twee vertonings van die Frames of Freedom-konsert wat ter viering van 30 jaar se demokrasie vir Saterdag beplan was, is gekanselleer. Die konsert sou Saterdag plaasvind, maar is gekanselleer na die voertuig van die Jazzart Dance Theatre Vrydagaand gekaap is.
Geen dansers is in die kaping beseer nie, maar die bestuurder wel.
Bronne: Artscape Theater News
Lees ook: Lotto uitslae vir 16 November 2024





