Brekende Nuus
Afrikaans

Kouefront vanaf Woensdag voorspel

Kouefront voorspel vanaf Woensdag

fotokrediet: Canva
Kouefront voorspel vanaf Woensdag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n kouefront voorspel wat Woensdag in die suide van die land gaan begin.

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds

Reën is vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KZN voorspel.

Dit is onbekend hoe lank die kouefront sal voortduur. Hierdie voorspelling volg ná ‘n erge kouefront verlede week oorstromings veroorsaak het wat tot die dood van meer as 80 mense in die Oos-Kaap gelei het.

Bronne: SAWD

Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds