NOMMER VAN SAAK: CR382/2025
PERSOON ONDER KURATELE: BRENDAN CURRATHER-SMITH
ID NOMMER: 900328 5520 081
ADRES: The Bridge, 31 Kenilworth Road, Kenilworth 7708
Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van RAB, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 07 April 2026.
SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO BUILDING, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP
Adverteerder: Basson Blackburn Ing
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7551
Telefoon Nr: 087 808 2825
Datum van publikasie: 19 Junie 2026












