KYK: Bernice en Jannes se ‘lyfie’ is ‘n dogter

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Bernice West

Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, haar skrywerman, het aangekondig sy is met ‘n dogter swanger.

Die baba word in Januarie 2025 verwag.

“K l e i n l y f i e, ons kan nie wag om jou te ontmoet in Januarie nie🩷

Lees ook hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief