KYK: Delta-vliegtuig maak noodlanding na passasiers rook sien

Lees ook :

KYK: Delta-vliegtuig maak noodlanding na passasiers rook sien fotokrediet: X

ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig moes gister ’n noodlanding maak na passasiers rook in die vliegtuig gesien het.

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Die vliegtuig was op pad van Atlanta, Georgia, na Colombia in Suid-Carolina, toe passasiers kort na die vliegtuig opgestyg het rook in die vliegtuig opgemerk het.

Die vlieëniers het die vliegtuig omgedraai en ’n noodgeval verklaar om die vliegtuig vinnig te land. Al die passasiers is ontruim en ’n nuwe vlug is vir hulle gereël.

Dit is onbekend wat die rook veroorsaak het en of daar ’n brand was.

Bronne: The Independent, CNN, Fox News

Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan passasiers na ongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief