Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Hamas-wapenhoof dood in Israelse lugaanval

Die weermag het die pakhuis wat Hamas gebruik om wapens te vervaardig, opgeblaas en die beeldmateriaal op sosiale media gedeel.

KYK: Hamas-wapenhoof dood in Israel-lugaanval
KYK: Hamas-wapenhoof dood in Israel-lugaanval fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Dodetal in Gaza steek 10 000 verby

ISRAEL. – Israel het bevestig hulle het Hamas se wapenhoof in ’n lugaanval gedood.

Abu Zina, wat ’n spesialis was in die ontwikkeling van ammunisie en vuurpyle, is die week dood na ’n lugaanval deur die Israeli-weermag.

Die weermag het die pakhuis wat Hamas gebruik om wapens te vervaardig opgeblaas en die beeldmateriaal op sosiale media gedeel.

Bronne: The Sun, Al Arabiya, Rediff

Lees ook: Dodetal in Gaza steek 10 000 verby