Rikus de Beer, oftewel Jonathan van Radioraps, het in ‘n emosionele video-opname bekendgemaak dat Hennie, die bekende gesig en glimlag van Hennie’s-restaurante, gesterf het.
De Beer sê in die video hulle het verlede Maandag opgemerk Hennie is olik, waarna hy veearts toe geneem is. Hulle het Woensdag die nuus gekry dat hy gesterf het.
“Leef!
you Seun. Hy is miskien weg, maar sy gees sal voortleef in alles wat ek doen.”





