KYK: Man en voertuig beland in see

Lees ook :

Foto: Skermskoot van X-video Peché Africa

WES-KAAP. – ‘n Man is Sondagmiddag met ‘n voertuig by die Oceana Powerboat Club in Granger Bay, naby die V&A Waterfront, die see in.

Die voorval, wat op film vasgelê is, word wyd op sosiale media versprei. Hier bo kan twee weergawes, een van Peché Africa en een van Steve Mark Pool, gesien word.

Volgens Capetown etc. het die man geen beserings opgedoen nie en het die klublede tot sy hulp gekom.

Het jy al so ‘n tipe onverklaarbare insident oorgekom?

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief