Kyk: Ooievaar besig by Pretoriase laerskool

Lees ook :

Ooievaar besig by Pretoriase laerskool. Foto ter illustrasie: Canva

PRETORIA, GAUTENG. – Die ooievaar is vanjaar op en wakker by Laerskool Voortrekker Eeufees in Pretoria-Noord.

Die skool het ’n video op hulle Facebook-blad geplaas van agt van hulle onderwyseresse wat swanger is en twee wat reeds geboorte geskenk het.

Die geslag van twee seuntjies en vyf dogtertjies is sover bekendgemaak. Nog drie se geslag moet uitgevind word.

Kyk die video hier.

Bron: Laerskool Voortrekker Eeufees  

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief