Kyk: Sanger verfilm bakkie wat teen boom vasry

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video Willem Botha

Willem Botha, gewilde SA-sanger en akteur, het Woensdagmiddag in Hans Strydomweg in Pretoria gery en gesien en verfilm hoe ‘n bakkie met ‘n oop enjinkap van die pad af en in ‘n boom vasry.

“OMW!!!!!! Net nog n normale dag in Pretoria op Hans Strydomweg. Hierdie het sopas gebeur. Dit lyk soos iets uit ‘n Leon Schuster movie. PS: Ek het vir 3 verkeersligte agter hulle gery met ‘n oop voor bonnet. Ek en soveel ander karre het vir hulle getoot en beduie hulle moet aftrek. En elke keer ry hulle verder en lag vir die mense wat verbyry en hulle waarsku. Die hele voorkant van die bakkie was reeds verkrummel! Nie een keer wou hulle aftrek nie.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief