KYK: Toeriste ná vulkaniese uitbarsting in Ysland ontruim

Lees ook :

KYK: Toeriste ontruim na vulkaniese uitbarsting in Ysland fotokrediet: X

YSLAND. – Toeriste en plaaslike inwoners is gister ná ’n vulkaniese uitbarsting van Ysland se Reykjanes-skiereiland ontruim.

Lees ook: Boeing maak noodlanding ná enjin aan brand raak

Die vulkaniese uitbarsting het begin ná seismiese aktiwiteit naby die vulkaan. Magma het opgestoot en ’n kraak tussen 700 en 1000 m lank naby Sundhnúkur oopgemaak.

Volgens Ysland se Met-kantoor is die grootste gevaar nou gas en veldbrande. Hulle sê die uitbarsting was gering en geen skade is aan infrastruktuur aangerig nie.

Bronne: Euronews, The Independent, CBS News, X

Lees ook: Boeing maak noodlanding ná enjin aan brand raak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief