Kyk: Video oor kitskosrestaurant op Malmesbury doen die rondte

Lees ook :

Skermgreep: TikTok

MALMESBURY, WES-KAAP. – ’n Video van beweerde swak toestande by ‘n kitskosrestaurant op Malmesbury doen tans op sosiale media die rondte.

In die video word daar ‘n vertrek wat soos ’n stoorkamer lyk, gesien met hoender en ander afvalmateriaal wat op die grond lê. Die reuk is volgens diegene wat die video geneem het, byna ondraaglik.

Dit is nie duidelik wanneer die video geneem is nie.

Nuusflits het ’n navraag rakende die beweerde toestande en video aan die betrokke kitskosrestaurant gestuur.

’n TikTok-gebruiker, _nala07_ het die volgende video op sosiale media gelaai:

Bronne: TikTok, Malmesbury praat jou taal Facebook-groep

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief