Kyk: Volstruis dink hy is gans

Lees ook :

Volstruis dink hy is gans. Skermskoot: Quintin Minnaar

SASOLBURG, VRYSTAAT. – Die radio-omroeper Quentin Venter het vanoggend ’n video gedeel van ’n volstruis wat dink hy is ’n gans.

Volgens Venter het die volstruis saam met ganse grootgeword en begin hy nou soos een optree. Die video is deur Quintin Minnaar by Old Willow NO7 Houseboat Charters op die oewer van die Vaalrivier naby Sasolburg geneem.

Kyk die video hier.

Bronne: Quentin Venter Facebook-blad, Old Willow No7 Houseboat Charters

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief