Leerder sterf toe minibustaxi hom tref

Lees ook :

Foto: KZN VIP Protection Services

KWAZULU-NATAL. – ‘n Skoolleerder (10) is Vrydagmiddag dood toe ‘n minibustaxi hom getref het toe hy Palmetpad in Clare Estate wou oorsteek.

KZN VIP Protection Services en ander nooddienste is na die toneel gestuur.

Volgens ooggetuies is die kind met die impak in die lug opgeskiet en het met ernstige beserings in die pad te lande gekom. Niks kon medies gesproke vir die kind gedoen word nie en hy is op die toneel dood verklaar.

Alle owerhede was op die toneel teenwoordig.

Bron: KZN VIP Protection Services

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief