Gesteelde voertuig van Gauteng in Mpumalanga onderskep
MPUMALANGA. – Die polisie in Mpumalanga het Donderdag ‘n Toyota Hilux-bakkie wat in Putfontein as gesteel aangemeld is, by die Vandyksdrift-afrit op Middelburg onderskep.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,595 op Friday 12 July 2024.
MPUMALANGA. – Die polisie in Mpumalanga het Donderdag ‘n Toyota Hilux-bakkie wat in Putfontein as gesteel aangemeld is, by die Vandyksdrift-afrit op Middelburg onderskep.…
NOORD-KAAP. – ‘n Slagoffer (45) het op 3 November 2021 geweier om met Edward Emmauel Gideon Mastas (24) te trou, waarna hy haar gewurg…
Boerpotte: PowerBall: R58 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 10, 26, 37, 44. Powerball: 15. PowerBall Plus: 05, 14, 21, 34, 36. Powerball: 05.
NOORD-KAAP. – ‘n Seun (27) wat op dieselfde erf, maar in ‘n ander huis, as sy ma (58) bly, is deur die Kuruman-streekhof vir…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Skoolleerder (10) is Vrydagmiddag dood toe ‘n minibustaxi hom getref het toe hy Palmetpad in Clare Estate wou oorsteek. KZN VIP…
WAARSKUWING! Beeldmateriaal kan sommige lesers ontstel WES-KAAP. – ‘n Video van Luvo Ngqaza (19) wat op 14 Junie sy ouma, Sindiwe Ngqaza (82) aangerand…
Wildeklawer is Afrika se grootste uie produsent en ’n primêre verskaffer van aartappels, wortels en beet aan plaaslike markte. Weens uitbreiding is Wildeklawer tans…
RUBRIEK: Ek sal met jou eerlik wees, die afgelope twee weke was maar ‘n rowwe tyd in my lewe. Hulle sê mos dat wanneer…
Kyk hier bo na die weervoorspelling vir die naweek wat voorlê. Terwyl dit steeds nat, koud en winderig in die Wes-Kaap is, voorspel Vox…
MPUMALANGA. – ‘n Vrou (46) is Sondagoggend omstreeks 00:15 in Mphatseni in Masoyi, buite Hazyview, ontvoer. Haar liggaam is Dinsdagoggend omstreeks 08:20 in Kamajika…