Lees hoe Moskouse psigoterapeut Mila Kozlowa die raaisel oplos van haar ouers wat tydens ‘n ruimtereis verdwyn het terwyl sy werklikheid en fantasie van mekaar moet skei in haar verhouding met ‘n Suid-Afrikaner met oorlogstrauma in Die Grafdigter deur Gerda Taljaard.
Kry jou kopie van Die Grafdigter deur hier te kliek: Die grafdigter by Taljaard, Gerda | Penguin Random House South Africa
#DieGrafdigter #Penguin #PenguinRandomHouse #GerdaTaljaard #Fiksie #Afrikaans
*ADVERTENSIE
Lees ook: Die moord op Liezel de Jager