Liggaam van vierde slagoffer van brugineenstorting gekry

Lees ook :

Liggaam van vierde slagoffer van brugineenstorting gekry
Liggaam van vierde slagoffer van brugineenstorting gekry fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Twee liggame gevind na brug in Amerika inmekaargeval het

BALTIMORE, VSA. – ‘n Vierde slagoffer se liggaam is ontdek na die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore.

Werkers wat besig was om slaggate op die brug reg te maak, is dood na ‘n vragskip op 26 Maart teen die brug gebots het.

Die man se liggaam is in ‘n konstruksievoertuig in die water gevind. Hy is geïdentifiseer as Carlos Daniel Hernández. Die liggame van Maynor Suazo Sandoval en Dorlian Castillo Cabrera is voorheen gevind.

Die liggame van Miguel Luna en José Mynor López is nog vermis.

Bronne: New York Daily News, Huff Post, NBC News

Lees ook: Twee liggame gevind na brug in Amerika inmekaargeval het

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief