Boedelkennisgewing: Blackburn Commercial (Pty) Ltd

Lees ook :

LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGS IN BESTORWE BOEDELS LÊ TER INSAE

In die boedel van wyle:
Van: DE WET
Voorname: LOUIS NICHOL
Identiteits-/Paspoortnommer: 360404 5022 080
Boedelnommer: 003202/2024
Datum van Afsterwe: 02 Desember 2023
Laaste Adres: Breede Gardens, Ashton, Wes-Kaap

Hiermee word kennis gegee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel vir ‘n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae, vanaf 11 April 2025, ter insae sal lê by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, en die Landdroskantoor, Ashton.

In geval van huwelik in gemeenskap van goed:
Lewende eggenoot: Nie van toepassing nie

Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Adres: Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401021 871 1402

*ADVERTENSIE

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan legal@nuusflits.com om regskennisgewings te plaas
Send an email to legal@nuusflits.com to place legal notices.