‘Lyfie’-sangeres en akteurman sê: ‘Haar naam is…’

Lees ook :

Foto: Petal & Leaf Photography, Foto Verhaal Vrydag Facebook-blad

Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, akteur en skrywer, verwag gedurende Januarie 2025 hulle eersteling, ‘n dogtertjie.

Die egpaar het op sosiale media en die Foto Verhaal Vrydag-Facebook-blad, waar Erasmus gereeld skryf, hulle babadogter se naam aangekondig.

In ‘n hartroerende boodskap word verduidelik hoe lig ‘n invloed op die naamsbesluit van die babadogter gehad het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief