Man gebruik oorlede pa se stem vir KI-bot

Lees ook :

Man gebruik oorlede pa se stem vir KI-bot
Man gebruik oorlede pa se stem vir KI-bot fotokrediet: Canva

Lees ook: Interpol betrokke in soektog na The Fly

KALIFORNIЁ, VSA. – ’n Man het sy oorlede pa se stem gebruik om ’n KI-bot te maak wat vrae oor sy pa se lewe kan beantwoord.

James Vlahos se pa is in 2016 met terminale kanker gediagnoseer. Hy het toe ure saam met sy pa gesit en sy lewensverhaal opgeteken. Vlahos se pa is in 2017 oorlede, maar hy kon sy pa se stem gebruik om ’n KI-kletsbot te maak wat vrae oor sy pa se lewe in sy pa se stem beantwoord.

Vlahos jr. het in 2019 sy bot in ’n toep en besigheid verander sodat gebruikers dieselfde vir hulle geliefdes kan doen.

Bronne: BBC, The Star, AOL

Lees ook: Interpol betrokke in soektog na The Fly

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief