Man se liggaam hang aan boom op Secunda

Lees ook :

Man se liggaam hang aan boom op Secunda
Man se liggaam hang aan boom op Secunda fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou in hegtenis wat glo Stanley Cups ter waarde van $2 500 steel

SECUNDA. – ’n Man se liggaam is die naweek gevind waar dit aan ’n boom naby ’n winkelsentrum op Secunda hang.

Die polisie het gesê dit is moontlik die man wat gesoek is vir die moord op Busisiwe Precious Mkhabela (39). Mkhabela is glo vroeër die maand deur haar kêrel op Secunda doodgesteek.

Persoonlike items insluitend ‘n ID, selfoon en klere soortgelyk aan dié wat deur die gesoekte man gedra is, is aan die man in die boom gevind,

Die polisie het DNS-toetse op die ontbindende liggaam laat uitvoer om sy identiteit te bevestig.

Bronne: SAPS

Lees ook: Vrou in hegtenis wat glo Stanley Cups ter waarde van $2 500 steel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief