Man sterf in motorfietsongeluk

Lees ook :

Foto: Deodette le Roux

GAUTENG. – Dominic le Roux (35) is Maandagoggend omstreeks 06:30 in ‘n motorfietsongeluk op die N1 in Centurion voor die R101 oorlede.

Kyle van Reenen van Emer-G-Med sê in ‘n verklaring met paramedici se aankoms is ‘n man gevind wat noodlottinge beseer is gevind en hy is dood verklaar.

Le Roux laat sy vrou, Deodette, agter.

‘n Emosionele Deodette sê aan FiND iT haar hart is gebreek, haar man was haar steunpilaar.

Deodette le Roux het die volgende sosialemediaplasing gemaak:

My liefste Beer Dominic Le Roux

Toe ek jou nie in die hande kry vanoggend nie, en iemand andw jou foon en se vir vir my jy is dood ek het aan Hou glo hulle maak n vout. Dit is nie jy nie .

Dit kan nie jybwees nie !!!

Hoe gaan ek aan sonder jou??? jy was my kompas,my Beer my maatjie my man met sy bors breed genoeg vir Almal.

Ons het saam baklei en saam gehuil,drome gebou groter as wat ons in die lewe sou kon voltooi.

Mense wat jou geken het het geweet Dominic is altyd daar. Sal help tot op sy laaste. Joubliefde wat jy vir elkeen om ons gehad het jy was n trots man..

Jy het ons God geken en die laaste Paar maande al nader aan hom beweeg.

Jy was my rede om elke oggend op te staan my rede dat ek glimlag en my rede om asem te haal . Ek het altyd gespot om te se saam jou Sal ek in n 200 000 huis woon of onder koerant papier slaap asb net naby n brug…

Ons moes saam oud word my engel .

Weet een ding my engel ek bitter lief vir jou jy is my lewe en Sal altyd wees.

Jou plekkie is leeg my engel.

Bronne: Emer-G-Med en Deodette le Roux Facebook-blad

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief