Brekende Nuus
Afrikaans

Man uit hysbak gered

Hy was reeds vir ure vasgekeer.

Man uit hysbak gered
Foto: IPSS Medical Rescue

‘n Man is Saterdag 1 April 2023 uit ‘n hysbak in Tongaat Mall, KwaZulu-Natal, gered waar hy vasgesit het.

IPSS Medical Rescue is ontbied om hulp te verleen aan die man te verleen. Hy was reeds vir ure vasgekeer.

Met aankoms op die toneel kon vasgestel word dat die hysbak tussen twee vloere vassit. Gespesialiseerde toerusting is gebruik om die man te bevry.

IPSS Medical Rescue is deur CERT vrywilligers bygestaan.