Nuusflits Uitgawe 1,128 — Sunday 2 April 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,128 op Sunday 2 April 2023.
Afgetrede joernalis vermoor tydens huisroof
Die oorledene is met beserings aan sy liggaam op die vloer gekry.
Polisie skiet vyf vermeende dwelmhandelaars dood
'n Sindikaat sit glo agter skietvoorvalle en dwelmverwante misdade.
EFF veroordeel anti-homoseksualiteitwetsontwerp
Die Economic Free Fighters (EFF) veroordeel die “onmenslike” Wetsontwerp op Anti-Homoseksualiteit wat op 21 Maart 2023 deur die parlement van Uganda goedgekeur is. Die…
Friends – die episodes wat nou wenkbroue laat lig
Friends is een van die mees geliefde sitcoms van alle tye, maar selfs ‘n program so ikonies as hierdie een is nie immuun teen…
Jennifer Aniston reageer op kritiek oor Friends
Jennifer Aniston is gewoond aan kritiek, veral as dit kom by haar ikoniese rol as Rachel Green in die treffer-sitkom Friends. Oor die jare…
Bakkie rol – 23 persone beseer, waarvan 15 minderjariges
Die beseerde persone het aan die kant van die pad gesit.
Derek Watts van Carte Blanche moet weer leer loop – sepsis
Hy het volgens sy plasing twee weke gelede in Hoedspruit inmekaargesak.