Percy Louie du Toit (27) is sedert Januarie 2023 in Mondeor, Gauteng, vermis.
Kleredrag en meer besonderhede is onbekend.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan daar met die volgende persone in verbinding getree word:
Kapt. Marcovich of konst. Reed – SAPD Mondeor – 011 433 5400 of 08600 10111 of MySAPS-toepassing.
Missing in SA:
Wendy – 072 649 7683
Louise – 083 285 5994
Connie – 072 911 6124
Matt – 081 010 3888
Grayham – 076 712 7062
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: