LEES OOK: Manie Jackson vertel van hartseer toe hy per ongeluk oor hondjie ry
Die Mthatha Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het Loyiso Ntaba (59) op 31 Mei 2023 skuldig bevind en gevonnis vir aanklagte van belastingbedrog. Gedurende die tydperk van tussen Junie 2012 en Augustus 2016 het Ntaba as die enigste direkteur van die maatskappy genaamd Coalition Trading die bepalings van Belasting Administrasiewet oortree deur te versuim om opgawes deur Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) in te dien.
Klik hier om die volledige artikel te lees
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: