Meer as 10 dagvaardigings kan vir P Diddy kom – prokureur

Lees ook :

Meer as 10 dagvaardigings kan teen P Diddy ingedien word oor die volgende paar dae - prokureur fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs pleit onskuldig, borg afgekeur

VSA. – ‘n Prokureur het gesê daar kan meer as 10 nuwe siviele dagvaardigings teen die kletsrymer, Sean “P Diddy” Combs, oor die volgende paar dae ingedien word.

Die prokureur, Tony Buzbee, het die aankondiging gemaak na hy nog ‘n saak in New York teen Diddy gemaak het namens ‘n anonieme man wat beweer hy is in 2015 deur Diddy by ‘n partytjie aangerand na hy bedwelm is.

Buzbee het gesê hy is van plan om meer as 10 dagvaardigings in die volgende sewe tot 10 dae teen Diddy in te dien.

Diddy se prokureurs het die aanklagtes teen hom ontken.

Bronne: BBC, NME, FBCNews

Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs pleit onskuldig, borg afgekeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief