Meisies gevind!

Lees ook :

Die twee meisies van Kimberley, wat sedert vanoggend 10:00 vermis is, is gevind.

Antoinette Herholdt, een van die meisies, Tanya Herholdt (13), se ma, sê die meisies is op ‘n bus buite Klerksdorp gevind. Die ander meisie is Jeneské Conradie (13).

“Ons het dit by die polisie aangegee en die polisie het die Greyhound-bus net buite Klerksdorp afgetrek. Die meisies is by die polisie en die ander meisie se ma het gery om hulle te gaan haal. Ek sit hier by die polisiekantoor,” het Antoinette aan FiND iT gesê.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief