Mense dood in ontploffing in Taiwan

Lees ook :

Mense dood na ontploffing in Taiwan fotokrediet: X

TAIWAN. – Sowat vier mense is dood en 26 is beseer na ’n ontploffing by ’n Taiwannese winkelsentrum.

Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs dagvaar oor dokumentêr

Die nasionale brandagentskap het gesê die ontploffing het by koswinkels op die 12de vloer van die Shin Kong Misukoshi-winkelsentrum plaasgevind. Die vloer was gesluit vir konstruksiewerk toe die ontploffing plaasvind.

Dit is moontlik dat ’n gaslek die ontploffing veroorsaak het.

Bronne: eNCA, The Independent, X

Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs dagvaar oor dokumentêr

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief