Nuusflits Uitgawe 1,811 — Thursday 13 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,811 op Thursday 13 February 2025.
Rubriek deur Bert Mostert: Is jy getrou in die klein dinge?
Het jy al ooit koffie vir gaste gemaak, en dan lek jy per ongeluk jou lepel af en gebruik dit weer in die ander…
‘Dwelmsindikaat’ se borgaansoek uitgestel
GAUTENG. – Norman Brits (54), Henry Crail (32), Mona-Lize Grobler (49) en Cailin de Bruin (28) het vandag (Donderdag) op aanklagte van die onwettige…
KYK – Goedvoelstorie: Onderwyseres help leerling Midmarmyl voltooi
VRYSTAAT. – Die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het ‘n besonderse omgeestorie van hoop en ondersteuning gedeel van ‘n onderwyseres en haar leerling, wat slegs…
Hanteerder probeer om Buster uit Irak huis toe te bring
WES-KAAP. – Wappie Pretorius, oftewel Willem Andries Petrus Pretorius, probeer om Buster, wat vir die afgelope ses jaar in Irak gewerk en nou op…
Hoe verkies jy jou steak?
Koop jou gunstelingsnit steak op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af op die Google Play Store of…
Saak teen Putco-verdagtes uitgestel
SIYABUSWA. – Die saak teen die vier verdagtes in die uitbrand van 51 Putco-busse is uitgestel. Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes tot môre uitgestel…
Mense dood in ontploffing in Taiwan
TAIWAN. – Sowat vier mense is dood en 26 is beseer na ’n ontploffing by ’n Taiwannese winkelsentrum. Lees ook: Sean ‘P Diddy’ Combs…
Huiseienaar se groot slang toe ‘n swart mamba van 2.4 m
KWAZULU-NATAL. – ‘n Massiewe swart mamba van 2.4 meter lank is Woensdag op die Tea Estate-landgoed in Inanda gevang. Reaction Unit South Africa (Rusa)…
Nuwe taakspan besluit oor deklassifikasie van dokumente, soos Epstein se ‘kliëntelys’
VSA. – ‘n Nuwe taakspan is saamgestel om te besluit oor die deklassifikasie van verskeie dokumente, insluitend die pedofiel, Jeffrey Epstein se “kliëntelys”. Lees…