Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor weer uitgestel

Lees ook :

Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor weer uitgestel
Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor weer uitgestel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor tot 4 Maart uitgestel

PRETORIA. – Een van die vyf beskuldigdes in die moord op Senzo Meyiwa het sy prokureur afgedank.

Die verdagtes het gister in die hof verskyn vir slotargumente in die verhoor binne ‘n verhoor. Dit is voor verdagte nommer een, Muzikawukhulelwa Sibiya, gesê het sy prokureur is afgedank.

Sy nuwe prokureur, Thulani Mngomezulu, het gesê hy kan nie voortgaan met sy slotargument nie.

Mngomezulu het ook gesê hy is beveel om Sibiya se saak te heropen en drie SAPD-lede wat voorheen getuig het weer moet weer geroep word.

Die staatsaanklaer was ongelukkig met die versoek en het gevra die saak moet uitgestel word sodat die verdediging hulle probleme kan uitsorteer.

Bronne: SABC, The Citizen, IOL

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief