Microsoft deur kuberkrakers geteiken

Lees ook :

Microsoft deur kuberkrakers geteiken
Microsoft deur kuberkrakers geteiken fotokrediet: Canva

Lees ook: Kuberveiligheidsmaatskappy betrokke by Olimpiese Spele meld verlies aan

VSA. – Die Amerikaanse regering het ‘n waarskuwing aan verskeie agentskappe uitgereik na Microsoft deur Russiese regeringskuberkrakers geteiken is.

Kuberkrakers van die Russiese regering het Microsoft binnegedring en inligting van federale werkers, agentskappe en besighede, insluitend besighede wat Microsoft-produkte verkoop, gesteel.

Die kuberkrakery van Microsoft het talle mense se inligting in gevaar gestel.

Bronne: The Washington Post, Tech Zine, Moneyweb

Lees ook: Kuberveiligheidsmaatskappy betrokke by Olimpiese Spele meld verlies aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief