Die MK-party het gedreig met ’n nasionale stilstand as BTW verhoog word. Dit volg na die begrotingtoestpraak in Februarie tot môre uitgestel is oor ’n meningsverskil tussen partye oor ’n voorstel om BTW met 2% te verhoog.
Lees ook: 2025-begroting goedgekeur
Die MK=party het gesê as die regering ’n begroting aanvaar wat ’n verhoging van BTW insluit, sal hulle die land tot ’n stilstand bring.
Die party het voorgestel besigheidsbelasting moet met 1% verhoog word en ’n welvaartbelasting vir die top 1% van werkende mense moet ingestel word.
Bronne: iAfrica, EWN, Briefly
Lees ook: 2025-begroting goedgekeur


