Melinda Bam, Mej. SA 2011 en haar man Adriaan Bergh, Mnr. SA 2011, het Saterdag die geslag van hulle tweede baba aangekondig.
Die geslag is tydens ‘n partytjie onthul en op sosiale media bekendgemaak. Kyk dit hier. Met die rook wat verkleur en op ‘n dogtertjie dui, kan die opgewondenheid van die egpaar duidelik gesien word.
“No amount of words can describe the love and gratitude we have to expand our family and welcome this precious little girl. The journey hasn’t been an easy one either, but I always reckon that a child born with and into a testimony is already a weapon ready to be wielded by the Father! We’re praying for a little girl so devoted in her pursuit & love for Christ that it obliterates any impurity & worldliness and leaves people engulfed in the wake of love, purity and grace! Indeed God has been So So good and So So faithful! Thank you Jesus!!!!”
Nuusflits het toe die swangerskap in die 16de week was, berig die nuwe toevoeging tot hulle gesin word in Januarie 2025 verwag. Die egpaar was in St. Tropez in die Franse Riviera en het na die swangerskap wat meer werd as goud is, verwys.
“16 weke Glowing and Growing…Time away with my hubby is always irreplaceable, regrouping, dreaming, praying, playing, envisioning what this new chapter will hold and a few conscious decisions on how we’ll approach certain things. Worth more than gold!”
Saam met die aankondiging was twee foto’s van die twee op Byblos-strand, met bruingebrande lywe in swemklere en Bam se swanger magie wat duidelik te sien is.
Met ‘n reel van Ruach, die egpaar se seuntjie, wat op 10 Maart 2023 gebore is, sê Bam: “Daar is ‘n nuwe algemene sêding in SA…they don’t know what we know…but now y’all do. Here we go again. Our hearts could not be more overwhelmed with gratitude than they are right now! We are immensely grateful that God’s promises are YES AND AMEN will never lead to disappointment! His timing is perfect!”

Foto: Skermgreep van reel Melinda Bam Official Facebook-blad
@adriaanbergh @melindabam @ruachmichalbergh
Lees ook hier: https://nuusflits.com/melinda-bam-en-adriaan-bergh-se-ruach-is-gebore/





