Nuusflits Uitgawe 1,695 — Sunday 20 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,695 op Sunday 20 October 2024.
Man sterf nadat hond hom glo verskeur
MPUMALANGA. – ‘n Man (58) het Vrydag gesterf nadat sy werknemer se pitbull hom glo in Marapyane in Mmametlhake verskeur het. Die polisie ondersoek…
Tenderkontrak-moordenaars swaar gevonnis
GAUTENG. – Walter Mosotlha (39) en Klaas Masilela (41), tenderkontrak-moordenaars van KwaMhlanga, is deur die hooggeregshof in Pretoria op verskeie aanklagte gevonnis. Lumka Mahanjana,…
Vermeende huisrowers ingewag en gearresteer
GAUTENG. – Vier vermeende huisrowers, wat glo verantwoordelik is vir huisrowe en inbrake in en om Johannesburg, is Saterdag deur die Gauteng-hoofwegpatrollie en privaat…
KYK: Innes & Franna Benadé en Anneli van Rooyen sing saam
WES-KAAP. – Innes en Franna Benadé het Donderdag in die NG Moedergemeente op George tydens die Lentekonsert ten bate van die Tuiniqua-versorgingsentrum opgetree. Anneli…
Renosterhoring onderweg na China onderskep
GAUTENG. – Stukke renosterhoring met ‘n gewig van 10 kg is onderweg na China op OR Tambo Internasionale Lughawe onderskep. Brig. Athlenda Mathe sê…
Lotto uitslae vir 19 Oktober 2024
Boerpotte: Lotto: R82 miljoen Lotto Plus 1: R10 miljoen Lotto Plus 2: R14 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 19, 24, 39, 44, 48,…
Buurman oor R100 vermoor
OOS-KAAP. – Phelo Fatuse (28) is vermoor na ‘n dispuut oor R100 ontstaan het. Lubabalo Lompi Dayimani (27) en Ntembeko Dayimani (23) is onderskeidelik…
Mangat-insident eis twee lewens
GAUTENG. – Twee kontrakwerkers van Solid Management het Saterdagmiddag in ‘n mangat in die middestad van Johannesburg gesterf, terwyl nog drie kontrakwerkers gered is.…
Mnr. en Mej. SA van 2011 kondig baba se geslag aan
Melinda Bam, Mej. SA 2011 en haar man Adriaan Bergh, Mnr. SA 2011, het Saterdag die geslag van hulle tweede baba aangekondig. Die geslag…