Brekende Nuus
Afrikaans

‘n Totaal van 198 gevangenes skryf matriek

'n Totaal van 198 gevangenes skryf vanjaar matriek in die tronk.

198 gevangenes skryf matriek
Foto: Ter illustrasie Canva

Die departement van korrekteiwe dienste het verlede week in ‘n verklaring bekend gemaak ‘n totaal van `198 gevangenes wat tans in tronke straf uitdien, skryf vanjaar matriek.

Die kandidate het reeds op 24 Oktober Rekenaartoepassingstegnologie geskryf en saam met die res van die land se matrikulante op 30 Oktober met Engels vraestel 1 ingeval.

Waar daar aanvanklik 204 kandidate vir die matriekeindeksamen in die gevangenis geregistreer het, het die getal verlaag toe ses van hulle met spesiale kwytskelding uit die korrektiewe sisteem gehaal is.

Lees die volledige verklaring hier onder: