Naasbestaandes gevra om liggame te identifiseer

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

NOORDWES. – Die ondersoekspan wat die geregtelike doodsondersoeke van 78 liggame wat by Buffelsfontein-goudmyn, skag 11, uitgehaal is, behartig,vra naasbestaandes om liggame te identifiseer.

Brig. Sabata Mokgwabone sê familielede word versoek om die ondersoekspan op Dinsdae, Woensdae en Donderdae tussen 08:00 en 15:00 by Stilfontein -polisiestasie te ontmoet.

Enige navrae kan aan lt.kol. Francois Jacobsy by 082 373 8216 gerig word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief