Nadoodse ondersoek toon iemand langer as Senzo Meyiwa het hom geskiet

Lees ook :

Nadoodse ondersoek toon iemand langer as Senzo Meyiwa het hom geskiet
Nadoodse ondersoek toon iemand langer as Senzo Meyiwa het hom geskiet fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Koeël wat Senzo Meyiwa dood, gevuur vanaf beskuldigde nommer 3 se vuurwapen

PRETORIA. – Die nadoodse ondersoek van Senzo Meyiwa, wat die week in die hof bespreek is, het teorieë dat Kelly Khumalo hom doodgemaak het, verkeerd bewys.

Die patoloog, dr. Johannes Steenekamp, het getuig iemand langer as Senzo Meyiwa het hom doodgeskiet.

Hy het getuig die vuurwapen is teen sy bors gedruk en het gelei tot hewige inwendige bloeding en skade aan sy long en hart. Steenekamp het getuig Meyiwa is binne sekondes of minute dood.

Bronne: Nehanda Radio, Briefly, News24

Lees ook: Koeël wat Senzo Meyiwa dood, gevuur vanaf beskuldigde nommer 3 se vuurwapen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief