Néé leerlinge gaan nie gr. 13 ook moet deurloop nie

Lees ook :

Foto: Department of Basic Education SA

Die departement van onderwys het gerugte dat ‘n ekstra skooljaar, gr. 13, ingestel gaan word, as vals bestempel.

Goedgelowiges het reeds die vals nuus op sosiale media begin versprei.

“FAKE NEWS ALERT ‼️⚠️⚠️❌❌ There is a post that is circulating around social media which states that as from 2026 there will be an introduction of grade 13. Please note that these are fake fabricated news. Do not entertain it.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief