Nuusflits Uitgawe 1,821 — Sunday 23 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,821 op Sunday 23 February 2025.
Ongeluk met mikroligte vliegtuig beseer vlieënier
KWAZULU-NATAL. – Die vlieënier van ‘n mikroligte vliegtuig het vanoggend ‘n ongeluk oorleef toe dit suid van die Groutville-vliegveld neergestort het. Samantha Meyrick van…
Vrou ongedeerd na ‘spiking’
GAUTENG. – ‘n Vroulike bestuurder het vanoggend om 01:00 op die N1, rigting noord, net voor die Stormvoël-afrit met haar motor deur skerpgemaakte ysterpenne…
Néé leerlinge gaan nie gr. 13 ook moet deurloop nie
Die departement van onderwys het gerugte dat ‘n ekstra skooljaar, gr. 13, ingestel gaan word, as vals bestempel. Goedgelowiges het reeds die vals nuus…
Verdagtes dood nadat vuurwapen glo op polisie gerig is
GAUTENG. – Die polisie se taktiese reaksie-eenheid (TRT) van Ekurhuleni het Saterdag twee verdagtes in Ivory Park doodgeskiet en nog een gewond. Kol. Dimakatso…
KYK: Nuwe sonpaneelplaas in Kaapstad oopgemaak
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, is by Antlantis Foundries, waar ‘n massiewe nuwe sonpaneelplaas geopen is. Die elektrisitetisvoorsiening van dié sonpanele…
Fase 6-beurtkrag ingestel
Suid-Afrikaners het vanoggend wakker geword met Fase 6-beurtkrag, wat om 01:30 deur Eskom ingestel is. Die fase sal tot verdere kennisgewing voortduur, met krag…
Voertuig tuimel van brug in rivier
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bestuurder met sy voertuig het Saterdag op die N2 naby Queen Nandi-rylaan van ‘n brug na die rivier aan die onderkant,…
Verdagte van Noord-Kaap in Kawoeki Land gearresteer
NOORD-KAAP. – ‘n Gesoekte verdagte (25) wat glo vir verskeie inbraak- en diefstalsake in Olifantshoek gesoek is, is Donderdag in Kawoeki Land- informele nedersetting…
Man deur vermoedelik swart mamba gepik
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (27) is Saterdagoggend onder gebed langs ‘n rivier in Hazelmere deur ‘n groot swart slang, vermoedelik ‘n mamba, gepik. Reaction…