Nog waarskuwings vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Nog waarskuwings vir donderstorms uitgereik vir fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nog waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Dele van die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga is met ’n geel vlak 2-kennisgewing vir donderstorms gewaarsku.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van die Oos-Kaap uitgereik.

Daar is ’n moontlikheid van oorstromings. Mense word gewaarsku om lopende water en brûe te vermy en om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief