Brekende Nuus
Afrikaans

Onthou die water gaan vandag af in Kimberley

Inwoners word aangeraai om water te koop en te stoor voor die beplande wateronderbreking.

Onthou die water gaan vandag af in Kimberley

fotokrediet: Canva
Onthou die water gaan vandag af in Kimberley fotokrediet: Canva

Lees ook: Kimberley-inwoners: onthou van wateronderbreking

KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit herinner inwoners daaraan dat die water vandag vanaf 18:00 af sal wees in Kimberley.

Inwoners word aangeraai om water te koop en te stoor voor die beplande wateronderbreking.

Die water sal af wees van vandag af tot die 8ste April.

Dit is sodat herstelwerk aan vier groot lekke kan plaasvind om sodoende nagtelike wateronderbrekings te kan opskort.

Bronne: Sol Plaatje Munisipaliteit, Nocci Facebook

Lees ook: Kimberley-inwoners: onthou van wateronderbreking