Opgewasem en êrens om te gaan?

Lees ook :

Sukkel jy met ‘n wasige bril? Ons is hier om te help! Die kwesbare plekke is die bo-kant van jou masker, waar jou asem direk op jou (onbeskermde) lense beland – en waarop die vogtigheid van jou asem kondenseer.

Nou is die tyd om jou masker en jou bril te sinkroniseer.
 
1) Maak seker dat die bo-kant van jou masker knus oor jou neus en wangbene pas.
 
2) Maak jou lense nat en smeer seep of lenssproei daarop voordat jy jou masker opsit.
 
3) Was dit deeglik met warm water af.
 
4) Laat die lense droog word, of gebruik ‘n sagte lappie om die nattigheid te verwyder (onthou, ons probeer om nattigheid op die lense te vermy).
 
Die seperige water op jou lense vorm ‘n soort teen-kondensasie-skans, wat ‘n paar ure lank behoort te hou.

Vir meer oogsorg-wenke klik HIER. Jy kan ook hulle webtuiste by www.specsavers.co.za besoek

Klik HIER vir Spec-Savers Diamond Pavillion mall se kontakbesonderhede.

Klik HIER vir Spec-Savers Kim Park-sentrum se kontakbesonderhede.

Klik HIER vir Spec-Savers North-Cape mall se kontakbesonderhede.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief