Opskorting van beurtkrag van korte duur

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie: Canva

Die kragvoorsiener Eskom het vanmiddag aangekondig fase 3-beurtkrag sal weer om 20:00 vanaand in werking tree.

Dit volg na die aankondiging op Woensdag dat beurtkrag tydelik opgeskort is.

Fase 3-beurtkrag sal tot 5:00 Vrydagoggend geld. Daarna sal dit opgeskort wees tot Vrydagmiddag 16:00.

Eskom sal Vrydagmiddag verdere inligting oor die beurtkragskedule vir die naweek gee.

Bron: Eskom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief