Orkaan Laura is ’n kategorie 4-orkaan en Amerika se nasionale orkaansentrum vrees dat seedeinings tot 6 m hoog in Louisiana en Texas kan voorkom. Die orkaan golwe kan tot 65km binnelands dryf. Winde wat gepaard gaan met die orkaan kan tot 241.4 km/p/h bereik.
Volgens The Washington Post kan orkaan Laura die grootste stormvloed sedert orkaan Katrina in 2005 wees.
The Weather Channel hou die geaffekteerde areas op hoogte waar mense die beweging van die orkaan kan volg.
Volg Find-It hier.





